Die Griekse woord uit die Bybel verwys na die huishouding - die plek wat jy huis noem, maar meer as dit die mense en die kos wat julle deel. Oi-kos, want almal het 'n kosstorie of twee.
Ons almal kom interessante goed op ons lewensreis tee. Dalk inspireer dit jou, dalk leer jy 'n les of ontdek iets nuuts. Hierdie is nie pinterest nie, maar pinte-rus, vir besige vroue.