top of page
Reading Bible

Pinte-rus

Mooi goed.  Onthou goed. Leer goed. Wys goed.  Hier is allerande inspirasie en idees wat jy rustig op jou eie tyd kan kyk as jy 5 of 10 minute afvat van jou normale roetine, of niks het om te doen nie, of net 'n bietjie rus soek.

76a14d92-4b48-47da-a686-191d4693e6f3.JPG

HOUERS WAT WERK

Hierdie houers in hul pragtige kleure laat jou kaste netjies en georganiseerd lyk.  Die kleiner houers pas mooi op die groottes en dit raak selfs handiger as jy mooi naamplakkers opsit.  Dit is handig vir speelgoed of die tuiskantoor, maar ek het dit sommer vir my suiker, meel en peuselhappies in die koskas ook gebruik.  Bestel by namibia@orden.co.za.

8E8E5776-C754-4FBC-8CEC-CCA6E2EE29FA.JPG

LIEFLIKE OLIES

U-face is 'n eg Namibiese produk wat teenveroudering keer en jou vel vars en jonk laat voel.  Jy gooi net 'n paar druppels in jou dag- of nagroom.  Ek het dit self probeer, en dit ruik vreeslik lekker terwyl dit op jou vel wondere verrig!  Bestel by horn@afol.com.na

bottom of page